FORMS AND DOWNLOADS
Forms (Acts):
- Agricultural Product Standards Act of 1990
- Amendmends of statutory levies
- Meat Safety Act
- Promotion of Access to Information Act, 2 of 2000
- Classification of Red Meat in SA
- Klassifikasie van Rooi Vleis in SA
- Red Meat Classification in SA
- Promotion of Access to Information Act, 2 of 2000
- Specification for Teeth Counters
- Meat Classification Regulations No. R55
SUID-AFRIKAANSE VLEISBEES-, BOK-, SKAAP- & VARKRASSE
Samic is trots daarop om ‘n eerste uitgawe van die Vleisbeesrasse, Skaaprasse, Bokrasse en Varkrasse in een bundel vir die Bedryf, Landbou Kolleges en Landbouskole saam te stel.
Ons is van mening dat hierdie samestelling van groot hulp kan wees vir bovermelde instansies in so verre dit die bekendheid van alle rasse by wyse van foto’s nou vir die eerste keer beskikbaar stel.
Samic vertrou dat hierdie uitgawe ‘n lang verwagte gaping in hierdie verband sal vul en sal met belangstelling die aanvraag hiervan dophou.
Indien die aanvraag hervan so ‘n mate van belangstelling wek, beplan Samic om later ‘n tweede uitgawe met meer inligting, veral vir boerderypraktyke en ander belanghebbende partye saam te stel.
Samic wil hiermee sy dank en waardering uitspreek teenoor Stamboek SA en die betrokke Teelgenootskappe wat al die foto’s hierin vervat aan ons beskikbaar gestel het.
A1 Plakkate en A4 Boekies Beskikbaar:
Kostes:
A1 x 1 = R 87.72
A1 x 3 = R263.16
A1 x 4 = R350.88
A4 Boekie = R 50.00
Posgelde
R156.11
* Pryse sluit BTW uit
Recent Comments